Ashton Kutcher

Ashton Kutcher
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Christopher Ashton Kutcher
Geboorte 7 Februarie 1978 (1978-02-07)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ashton Kutcher (gebore 7 Februarie 1978) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dude, Where's My Car? (2000), Just Married (2003), en A Lot Like Love (2005), en in die televisiereeks That '70s Show (1998).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search